top of page

SPEEL & LEER SE SPANLEDE

KONTAK SPEEL & LEER

​

Ons kan telefonies gekontak word of deur middel van e-pos ,ons kontak besonderhede is as volg :

 

E-pos : speel.leer2@gmail.com

Tel : 016 982 3698

 

Indien u ons kontak sal die volgende eers geskied voordat enige terapie sal voorgetsel word :

 

• Alle kliënte word eers ge-evalueer en die tyd en koste van 'n evaluasie word bepaal deur die ouderdom en aanmedlings probleme.

 

• Die dag van die evaluasie ,moet die ouer die kind aflaai en daar sal 'n kort onderhoud met die ouer of versorger gevoer word. Daar word ook verskeie      vraelyste aan die versorger of ouer gegee om te voltooi.

 

KONTAK ONS DIREK

Success! Message received.

bottom of page